Monthly Archives: February 2012

Put your feet into the water

Standard

The Israelites were looking at the promised land from the other side of the Jordan river.  The river was in flood.  There was no way they would get across.  God told Joshua to get them all ready to move.  The priests were in the front with the ark of the covenant on their shoulders.  Imagine what they must have felt.  They had to walk into this mass of water because God said so.  In faith they obeyed.  When their feet touched the water, the river stopped flowing and the entire nation walked through.

Sometimes we are in the same position.  We look at something that we just can’t get.  We look for a way out of a difficult situation but we don’t see any.  In times like that, God instructs us to do something in faith.  We have to pick ourselves up and do whatever God said, in faith.  Only when our feet touch the water, will God perform the miracle. 

Unfortunately, we want to see the miracle before we get up and do something.  God doesn’t work like that.  He tests our faith in Him time and time again.

What are you waiting for?  Get up and put your feet in the water – God will do the rest.

The move is on…..

Standard

There is an old pentecostal chorus that my late father loved.  Every time I hear the chorus, I can see him in my mind’s eye singing the chorus, eyes closed, shuffling his feet on the beat.  Yesterday we sang the chorus again.

The move is on my Lord the move is on
The move is on my Lord the move is on
I can hear the rustle in the mulberry tree
And I know I know I know the move is on
Move on brother, move on sister
This is the moving day
Move a little closer to the sound of glory
Move on brother move on!

With that in the back of your mind, focus on something else for a while.  Do you remember being taught table manners as a child?  Just when you thought you got something right, something else was wrong.  The list was never ending!  Elbows off the table.  Don’t talk with food in your mouth.  Feet off the chair.  Keep your napkin on your lap.  Knives and forks never point to the ceiling.  And so the list goes on.  Our parents spent years getting us mannered.

And so does God.  Just when I think I mastered something, He points out something else I need to work on.  Some things are easy, some things are hard.  Some things I can master in a day or a week, some take years.  And yes, as a human, I sometimes get tired – just like you.  But God gives us a gentle nudge and says:  Let us not become weary in doing good, for at the proper time we will reap a harvest if we do not give up. (Galatians 6:9)

Allow me to motivate you today to keep on moving, keep on trying, keep on growing.  Keep on doing good.  Keep on striving towards holiness.  Move on brother!  Move on sister!  This is the moving day!

There is a heaven…

Standard

Every now and then I get a gem via email that I publish here.  Today is one of those days.  I apologise in advance for those who prefer english, this is in Afrikaans.  Unfortunately, I have no idea who the author is, but may God bless her richly!

‘n Paar jaar na my twee seuns se geboorte het ek, elke nou en dan ‘n gedagte gekry dat ek een van my kinders gaan verpleeg op ‘n siek bed. Ek kon nie sê watter seun dit gaan wees nie, maar die gedagte het gereeld by my opgekom.

Jaundre is in Desember 2006 gediagnoseer met kanker. Ons moes die dag van diagnose onmiddelik Kaapstad to gaan vir behandeling by Rooi-Kruis Kinderhospital. Die behandeling was intensief, maar hy het goed gereageer daarop ten spyte van al die newe-effete van chemoterapie. Binne 10 dae was die 6cm tumor wat op sy borsbeen was feitlik weg. Die dokters was baie positief.

Na omtrent ‘n maand is Jaundre ontslaan om sy behandeling voort te sit in PE. Alles het goed verloop en ons het met die Junie maand skool vakansie terug gegaan Rooi Kruis hospitaal toe vir ‘n opvolg ondersoek. Weereens het die spesialiste ons verseker alles verloop volgens plan. Ons was in daardie tyd 24 uur van die dag op ons kniee om te smeek vir genade en ook daarna om dankie te sê vir Sy genade wat ons ontvang het. Ek het gereken die gedagte wat ek so gereeld gekry het, is die kanker en dat dit nou sal weggaan, maar dit het nie ek het dit nog steeds gekry.

Vanaf omtrent September 2007 het Jaundre vir my gevra “hoe lank gaan hy nog by ons wees”? Ek het aangeneem dit is die kanker wat hy gehad het wat hom hierdie idees gee.  Einde November 2007 het ons besluit om te gaan kamp vir ‘n naweek, want altwee seuns geniet dit by die see. Jaundre het begin kla dat sy hartjie vinnig klop. Ons het hom die Maandag more dokter toe gevat en nie in die aand soos die gewoonte was nie. Die dokter het bloed toetse gedoen wat alles normal gewys het. Hy is toe verwys na die x-straal afdeling. Die middag het ek die spesialis gebel om die uitslae te kry, maar moes toe verneem dat die kanker terug is en dat die tumor 9cm is wat groei op sy borsbeen. Ons moes onmiddelik terug Kaapstad toe gaan. Vandat ons daar gekom het was die dokters meer negatief oor genesing as positief. Hy het met meer intensiewe behandeling begin en sy liggaampie was heeltemal afgetakel. Teen die 24ste Desember het die dokters vir ons gese om huis toe te kom want ons is besig om die stryd te verloor, maar hoe op aarde vertel jy vir ‘n 12 jarige seun wat by sy volle positiewe is dat hy besig is om dood te gaan? Ek kon dit nie doen nie.

Daar was een chemo tipe wat oorgebly het maar die dokters het dit nie aanbeveel nie omdat dit so sterk is en hy sou dood gaan van die newe effekte en nie die siekte nie. Ek het gevra dat hulle daarmee begin. Na die eerste week van behandeling waarin hy geen newe effekte gekry het nie, moes hy 3 weke wag voordat hy weer kon begin om sy gesonde selle tyd te gee om te herstel. Hy het intussen begin kla van rugpyn en seer bene. Vrydag die 25ste Januarie 2008 het die dokter ons meegedeel dat die kanker verder versprei het na die beenmurg toe en dat ons liewer moet huis toe gaan, medies gesproke kan hulle niks meer doen nie. Ons moes vir hom die nuus gaan oordra.

Vandat Jaundre gediagnoseer was het hy met niks n keuse gehad nie, nie met die diagnose nie, nie met die behandeling nie, en nou ook nie met die dood nie. Ek het vir hom gesê die Here sal hom eers gaan wys hoe dit in die Hemel is en dan kan hy besluit of hy daarheen wou gaan of liewer by ons bly.

Ons het die Here gesmeek vir daardie voorreg, want ek kon nie my kind net so laat gaan met sy onsekerheid nie. Hy wou weet as hy sou kies om liewer by ons te bly, of hy dan nog gaan siek wees of gesond. Ek GLO die Here sou hom vir my gesond terug gegee het as dit SY wil was.

Ons het met die Here geredeneer, geargumenteer, gesmeek, maar sy wil was om my seun hemel toe te neem. Die spesialiste het ons ‘ n maand saam met ons seun gegee, maar ons het net een goue week gehad. Ons het elke nag gel ê en gesels.

Saterdag oggend net na 10h00 is hy oorlede, maar sekondes voor sy dood het dit gelyk asof hy uit die bed uit wou klim, hy het sy nek gedraai en vas gestaar teen ‘ n spesifieke punt teen die muur, weer na my gekyk en vir my gesê “Ek is lief vir jou mamma, maar DIS LEKKER DAAR”!

Ek glo die Here het vir my kind gaan wys waarheen hy hom gaan neem en dat Jaundr è vir die eerste keer self kon besluit of hy na daardie “LEKKER” plek wou gaan en of hy na my toe terug wou kom. Hy het die Hemel gekies. Daarvoor loof en prys ons die Here.

Die Woensdagaand na die roudiens het ek gaan slaap, ek het nie Bybel gelees of gebid nie, dit was asof ek dood was van binne ek kon net niks doen nie. Jaundre en ek het altyd gespot omdat my hare so vreeslik uitgeval het. Hy het altyd gesê ek gaan voor hom bles wees, en dan sy hande deur my hare getrek en my in my nek gesoen. Daardie nag het ek wakker geskrik (Geestelik wakker) van n handjie
in my hare en n koel soentjie in my nek. Ek het onmiddelik geweet Jaundre is by my. Ek kon aanvoel dat hy haastig was. Ons het gesels, en hy het onder andere vir my gese “die OOM” het die pypie in sy bors uitgehaal en dit was glad nie seer nie. Ons het hom veras met pypie en al (chemoterapie drippie in sy hoofslagaar ) Ek GLO die Here het daardie pypie uitgehaal, want niemand anders het nie. Hy het na n rukkie vir my gese hy moet nou gaan. Hy het omgedraai en geloop asof van nêrens was daar skielik n tweede persoon by hom, wat ek net van agteraf gesien het.

Daardie persoon het my kind se hand gevat en weggeloop, maar Ek WEET hy is gelukkig en dat hy graag wil teruggaan waarvandaan hy gekom het. Ons kan die Here nie genoeg loof vir daardie versekering nie. Die gemoedsrus is onbeskryflik. So twee weke na die gebeurtenis het ek weer met die Here   gepraat en vir hom gevra hy moet Jaundre net weer vir my wys, ek het berusting waar hy is, maar ek verlang so verskriklik baie. Daardie nag het ek “gedroom” ek sien twee hande in een gevou. Uit die lug het ‘n bak “kruik” geval. Die hande het dit gevang en ‘n stem het vir my gesê, “Soos daardie paar hande die kruik gevang het, so vang die Here sy kinders, as jy in Sy hande is kan NIKS jou daaruit kry nie, jy kan nie jou seun nou al sien nie, daar is te veel siele op die aarde wat nie reg is nie, MAAK DIT REG!”

Dit is waarom hierdie getuienis uitgestuur word na so veel as moontlik mense, want ons moet seker maak ons siele is reg vir die Here. Daar IS n HEMEL, maar daar IS ook n hel. Moet nie wag tot more nie, dit kan te laat wees.  Die Hemel en Hel het nie n ouderdoms groep beperking vir bejaardes alleen nie.